Thursday, June 30, 2016

Spel en Grammar

Ek het verleede jaar na Holland toe gegaan. Dit was lekker om Afrikaans te praat. Een rede was dat hulle het nie geweet net hoe sleg my Afrikaans was. Wanneer hulle my nie kan verstaan, het hulle gedink dat dit was net omdat Afrikaans en Hollands nie die selfde is. My Afrikaans is nie goed nie. Daar is definitief baie spel foute en ek weet nie a fraksie van die woorde wat ek ken in Engels. Ek voel nie asof ek die beste van myself kan maak. 

Wanneer 'n groep van mense Afrikaans praat, luister ek versigtig en stil. In Engels, ek moet hard probeer om net te luister. Ek praat veel. In Afrikaans, elke woord kom stadig uit. Ek probeer om nou isiXhosa te leer. Die interesante ding is dat as jy baie 'goed' praat, dink mense dat jy van die rural Ooste Kaap kom. Die mense in die stad praat isiXhosa wat sit a 'i' voor baie ander taal se woorde. Die belangrike ding is om mense te verstaan.

Dit maak my lag 'n bietjie. As jy probeer om te show off met jou goeie Xhosa, dan sal mense dink dat jy 'n bietjie backwards is. Eusebius McKaiser dink dat dit tyd is om te 'decolonise Afrikaans'. Ek is keen om sy battle call te antwoord. Afrikaans en Xhosa is taale van die mense. Engels ook! Daar is geen 'korek Engels'. Die Queen praat net een soort engels. 


Die rede hoekom ek so lekker Afrikaans gepraat is met die mense van Holland en die Flemish is dat hulle het groot geglimlag. Wanneer ek probeer om isiXhosa te probeer praat, het mense ook groot geglimlag. Ek moet net 'kunjani' se, en die klein kinders het gese, 'Hawu, umlungu uthetha isiXhosa'. Net een woord!

Die laaste week was nie lekker vir my hart. Ek glo in 'n wereld sonder grense. Ek glo in 'n wereld waar almal het 'n kans en almal is belangrik. Ek woon in London. 'n Stad wat vir my belang na die wereld. Ek dink een maneer om te wys dat ons van ons geskiedneis geleer het, om te wys dat ons kan leer, is om mekaar se taale te leer. Nie al daardie vrek moeilik rele, maar genoeg woorde om te kuier. Genoeg woorde om te kyk vir die dinge wat belangrik is.

Om nie 'n spel en grammar check te doen op elke ding wat mense se. Ek sal probeer om meer mense te kry om in ander taal guest posts te skryf. Dit lyk nie asof ons vir die politicians kan wag om grense te laat sterf. Ons moet die werk doen om dit self te doen.


Direct Unedited Google Translate: (Bad) Afrikaans to English

I verleede year went to Holland. It was nice to speak Afrikaans. One reason was that they did not know just how bad I was Afrikaans. When they can not get me, they thought it was just because Afrikaans and Dutch are the same. My African is not good. There is definitely a lot of spelling mistakes and I do not know a fraction of the words I know in English. I do not feel like I can make the best of myself.

When a group of people speaking Afrikaans, I listen carefully and quietly. In English, I have tried to just listen. I talk a lot. In Afrikaans, every word coming out slowly. I'm trying to learn now isiXhosa. The interesting thing is that if you have lots of 'good' talk, people think you come from the rural Eastern Cape. The people in the city speak isiXhosa sitting a "i" for many other language words. The important thing is to understand people.

It makes me laugh a little. If you try to show off your good Xhosa, then people will think you are a little backward. Eusebius McKaiser think that it is time to 'decolonise Afrikaans'. I am keen to answer his battle call. Afrikaans and Xhosa taale of the people. English too! There is no 'is filled in correctly English. The Queen speaks only one kind of English.

The reason why I'm talking so nice African with the people of Holland and Flemish is that they have big smiles. When I try to try to speak isiXhosa, people also smiled big. I just need 'Kunjani's, and the grandchildren said, "Hawu, umlungu uthetha isiXhosa'. Just one word!

The last week was not good for my heart. I believe in a world without borders. I believe in a world where everyone has a chance and everybody is important. I live in London. A city that for me, to the world. I think one maneer to show that we have learned from our geskiedneis, to show that we can learn, is to learn each other's taale. Not all those die hard relay, but enough words to socialize. Enough words to look for the things that are important.

Not to make a game and grammar check on everything that people say. I will try to get more people to write in another language guest posts. It does not look like we're the politicians can wait to kill boundaries. We must do the work to do it yourself.

No comments: